Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Bergrivier

Bergrivier

Die Bergrivier is die tweede grootste rivier in die Wes-Kaap in Suid-Afrika. Dit is naastenby 294 km lank met 'n opvanggebied van 7 715 km² en mond uit in die Atlantiese Oseaan. Omtrent 65% van die Bergrivierarea is onder landbou-aktiwiteite. Die hoofdorpe in die Bergrivierarea is Velddrift en Laaiplek naby die kus, Piketberg, Hopefield, Mooreesburg en Darling meer binneland toe en Wellington, Paarl en Franschhoek naby die oorsprong. Die Bergrivier speel ook jaarliks in Julie gasheer vir een van die langste kanomarathons in die wêreld, die Bergrivierkanomarathon. Bergrivierkanomarathon Kategorie:Wes-Kaap

Wes-Kaap

Die Wes-Kaap is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Kaapstad. Dit het in 1994 'n afsonderlike provinsie geword toe die ou Kaapprovinsie in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap opgedeel is. Kaapstad, wat ook Suid-Afrika se Moederstad en wetgewende hoofstad is en die imposante Parlementsgebou huisves. Die Kaapstadse hawe is die naasbesigste hawe in die land (ná Durban). Ander belangrike plekke is onder meer Stellenbosch, die Paarl, Beaufort-Wes, George, Oudtshoorn, Saldanhabaai, en Worcester.

Demografie

Bevolking (2001-sensus): 4 524 335. Tale: Afrikaans (55,3%), gevolg deur Xhosa (23,7%) en Engels (19,3%).

Geografie

Die provinsie met 'n oppervlakte van 129 390 vierkante kilometer lê in die suidweste van die land, met die Atlantiese Oseaan aan sy westekant en die Indiese Oseaan in die suide. Die Noord- en Oos-Kaap lê onderskeidelik noord en oos. Die gebied om Kaapstad is 'n winterreëngebied, terwyl die suidelike deel langs die Indiese Oseaan die hele jaar deur reën ry. 'n Deel van die barre Groot Karoo lê in die Wes-Kaapse binneland. 'n Ketting van bergreekse, waaronder die Sederberg, Hexrivierberge, die Outeniekwas en die Tsitsikamma skei die kusgebiede en die binneland.

Ekonomie

Die Wes-Kaap is 'n belangrike sentrum vir handel, nywerhede en die landbou en 'n vername wynproduserende streek. Bewewens druiwe, word ander vrugte asook groente gekweek. Noord en oos van Kaapstad is koring 'n belangrike gesaaide. Vissery is die belangrikste bedryf langs die weskus, en in die Karoo word met skape geboer. Toerisme is ekonomies van die uiterste belang in die Wes-Kaap. Oudtshoorn is volstruiswêreld en huisves die skouspelagtige Kangogrotte.

Bronne


- ja:西ケープ州 Kategorie:Wes-Kaap

Atlantiese Oseaan

Die Atlantiese Oseaan is die Aarde se tweede-grootste oseaan wat ongeveer een vyfde van die oppervlak beslaan. Die oseaan se naam, van Griekse mitologie verleen, beteken die "See van Atlas". Die oseaan beslaan 'n verlengde, S-vormige kom wat in 'n noord-suid-rigting strek, en is verdeel in die Noord-Atlantiese en Suid-Atlantiese oseane deur ewenaar-teëstrome by omtrent 8° Noord breedteligging. Afgesper deur Noord- en Suid-Amerika aan die weste, en Europa en Afrika aan die ooste, word die Atlantiese Oseaan aan die Stille Oseaan verbind deur die Arktiese Oseaan aan die noorde en die Drake Deurgang, wat tussen Antarktika en Kaap Hoorn lê, aan die suide. 'n Mensgemaakte verbinding na die Stille Oseaan word deur die Panamakanaal verskaf. Aan die ooste word die skeidslyn tussen die Atlantiese en Indiese Oseaan getrek op die 20° Oos lengtelyn. Die skeiding tussen die Atlantiese en Arktiese Oseaan word deur 'n lyn vanaf Groenland tot die suidelike Svalbard tot die noordelike Noorweë. Noorweë op 'n mooi dag.]] Deurdat dit sowat 20% van die Aarde se oppervlak beslaan is die Atlantiese Oseaan slegs kleiner as die Stille Oseaan in grootte. Met die aanliggende seë beslaan dit 'n oppervlakte van sowat 106,450,000 km² (41,100,000 vierkante myl); sonder hulle het dit 'n oppervlakte van 82,362,000 km² (31,800,000 vk. myl). Die landoppervlakte wat in die Atlantiese Oseaan dreineer is vier keer díé van die Stille of Indiese oseane. Die volume van die Atlantiese Oseaan met die aanliggende seë is 354,700,000 km³ (85,093,000 kubiese myl), en 323,600,000 km³ (77,632,000 kubiese myl) sonder hulle. Die gemiddelde diepte van die oseaan, tesame met die aanliggende seë, is 3332 m (10,932 voet); sonder hulle is dit 3926 m (12,877 voet). Die grootste diepte, 8,605 m (28,232 voet), is in die Puerto Ricotrog. Die wydte van die oseaan wissel van 2,848 km (1,769 myl) tussen Brasilië en Liberië, tot omtrent 4,830 km (3,000 myl) tussen die Verenigde State en Noord-Afrika. Die oseaan het onreëlmatige kuslyne wat deur vele baaie, golwe en seë ingekeep word. Hierdie sluit die Karibbiese See, die Golf van Mexiko, die Golf van Sint Lawrence, die Middellandse See, die Swart See, die Noordsee, die Baltiese See en die Noorweë-Groenland See in. Eilande in die oseaan sluit in Svalbard, Groenland, Ysland, Rockall, Groot-Brittanje, Ierland, Fernando de Noronha, die Asore, die Madeira-eilande, die Kanariese Eilande, die Kaap-Verdiese Eilande, Bermuda, die Wes-Indies, Ascension Eiland, Sint Helena, Tristan da Cunha, die Falkland-eilande en Suid-Georgia-eiland. Suid-Georgia-eiland

Oseaanbodem

Die grootste kenmerk van die bodemtopografie van die Atlantiese Oseaan is 'n groot onderwater bergreeks genaamd die Middel-Atlantiese Rif. Dit strek vanaf Ysland in die noorde tot ongeveer 58° suid breedteligging, en bereik 'n maksimumwydte van ongeveer 1600 km (1000 myl). 'n Groot rifvallei loop langs die rif vir meeste van sy lengte. Die waterdiepte bo-oor die rif is minder as 2700m (8900 voet) in meeste plekke, en verskeie bergspitse verrys bó die water en vorm eilande. Die Suid-Atlantiese Oseaan het 'n verdere onderwater-rif, genaamd die Walvisrif. Die Middel-Atlantiese Rif skei die Atlantiese Oseaan in twee groot trôe, met dieptes wat gemiddeld tussen 3600 en 5485m (12,000 en 18,000 voet) is. Dwarsriwwe wat loop tussen die vastelande en die Middel-Atlantiese Rif breek die oseaanvloer op in verskeie komme. Sommige van die groter komme sluit die Guiana, Noord-Amerikaanse, Kaap Verde en Kanariese komme in die Noord-Atlantiese oseaan in. Die grootste Suid-Atlantiese komme is die Angola, Kaapse, Argentina en Brasilië-komme. Die diep oseaanvloer is bedenklik plat, alhoewel verskeie seeberge en 'n paar guyote bestaan. Verskeie dieptes of trôe word ook gevind in die oseaanvloer: Die Puerto Rico Trog, in die Noord-Atlantiese oseaan, is die diepste. In die Suid-Atlantiese oseaan bereik die Suid-Sandwich Trog 'n diepte van 8428m (27,651 voet). 'n Derde groot trog, die Romanche Trog, is te vinde naby die ewenaar en bereik 'n diepte van sowat 7760m (24,455 voet). Die plate langs die rande van die vastelande vorm sowat 11% van die bodemtopografie. Verder sny 'n aantal diep kanale dwarsoor die kontinentale verrysing. :Die volgende paragraaf is nog nie volledig vertaal nie, en uitstaande terme is in skuinsskrif Oseaansedimente bestaan uitr terrigene, pelagiese en authigenic materiale. Terrigene depositos bestaan uit sand, modder en klipdele wat deur erosie, verwering en vulkaniese aktiwiteit op land gevorm word, en dan see toe gespoel word. Hierdie materiale word grootliks gevind op die kontinentale plate, en is die dikste by groot riviermonde of langs woestynkuste. Pelagiese depositos, wat die oorblyfsels van organismes wat na die oseaanvloer gesink het bevat, sluit rooi kleie en Globigerina, pteropod, and siliceous oozes in. Hulle beslaan meeste van die oseaanvloer en wissel in dikte van 60m (200 voet) tot 3300m (10,900 voet), en is die dikste in die convergence belts en in sones van upwelling. Authigenic depositos bestaan uit materiale soos mangaanklonte, en kom voor waar sedimentasie stadig vorder, of seestrome die depositos sorteer.

Watereienskappe

Die soutgehalte van oppervlakwater in die oop oseaan wissel van 33 tot 37 dele per duisend, en wissel met breedteligging en seisoen. Alhoewel die minimum soutgrade net noord van die ewenaar gevind word, word die laagste waardes in die algemeen by hoë breedteliggings en langs kuste met groot riviermonde gevind. Maksimum southeid word gekry by sowat 25° noord breedteligging. Die oppervlak se southeid word deur verdamping, neerslag, rivierinvloeie en die smelt van see-ys beïnvloed. Die watertemperatuur by die oppervlak, wat ook met breedteligging, stromingstelsel en seisoen wissel, vertoon die breedteverspreiding van sonenergie, en wissel van minder as 2° tot 29°C (28° tot 84°F). Maksimumtemperature kom noord van die ewenaar voor, en minimumwaardes wat in die poolstreke gevind. In die middel-breedteliggings, die streek met die grootste temperatuurwisselings, kan waardes wissel tussen 7 tot 8°C (12.6 tot 14.4°F). Die Atlantiese Oseaan bestaan uit vier groot watermassas. Die Noord- en Suid-Atlantiese sentrale waters maak die oppervlakwaters uit. Die sub-Antarktiese tussenwater strek tot dieptes van 1000m (3300 voet), en die Noord-Atlantiese diepwater strek só ver as 4000m (13,200 voet). Die Antarktiese bodemwater beslaan oseaankomme by dieptes groter as 4000m (13,200 voet). As gevolg van Corioliskragte sirkuleer water in die Noord-Atlantiese oseaan kloksgewys, waar water anti-kloksgewys in die Suide sirkuleer. Die Suidelike getye in die oseaan is halfdaagliks; d.w.s., twee hooggetye kom binne elke 24 maanure voor. Die getye is 'n algemene golf wat van die suide na die noorde bewees. In breedteliggings bó 40° noord kom oos-wes ossilasie voor.

Klimaat

The climate of the Atlantic Ocean and adjacent land areas is influenced by the temperatures of the surface waters and water currents as well as the winds blowing across the waters. Because of the oceans' great capacity for retaining heat, maritime climates are moderate and free of extreme seasonal variations. Precipitation can be approximated from coastal weather data and air temperature from the water temperatures. The oceans are the major source of the atmospheric moisture that is obtained through evaporation. Climatic zones vary with latitude; the warmest climatic zones stretch across the Atlantic north of the equator. The coldest zones are in the high latitudes, with the coldest regions corresponding to the areas covered by sea ice. Ocean currents contribute to climatic control by transporting warm and cold waters to other regions. Adjacent land areas are affected by the winds that are cooled or warmed when blowing over these currents. The Gulf Stream, for example, warms the atmosphere of the British Isles and northwestern Europe, and the cold water currents contribute to heavy fog off the coast of northeastern Canada (the Grand Banks area) and the northwestern coast of Africa. In general, winds tend to transport moisture and warm or cool air over land areas. Hurricanes develop in the southern part of the North Atlantic Ocean.

History and Economy

The Atlantic Ocean appears to be the youngest of the world's oceans. Evidence indicates that it did not exist prior to 100 million years ago, when the continents that formed from the breakup of the ancestral supercontinent, Pangaea, were being rafted apart by the process of seafloor spreading. The Atlantic has been extensively explored since the earliest settlements were established along its shores. The Vikings, Portuguese, and Christopher Columbus were the most famous among its early explorers. After Columbus, European exploration rapidly accelerated, and many new trade routes were established. As a result, the Atlantic became and remains the major artery between Europe and the Americas (known as transatlantic trade). Numerous scientific explorations have been undertaken, including those by the German Meteor expedition, Columbia University's Lamont Geological Observatory, and the U.S. Navy Hydrographic Office. The ocean has also contributed significantly to the development and economy of the countries around it. Besides its major "transatlantic" transportation and communication routes, the Atlantic offers abundant petroleum deposits in the sedimentary rocks of the continental shelves and the world's richest fishing resources, especially in the waters covering the shelves. The major species of fish caught are cod, haddock, hake, herring, and mackerel. The most productive areas include the Grand Banks off Newfoundland, the shelf area off Nova Scotia, Georges Bank off Cape Cod, the Bahama Banks, the waters around Iceland, the Irish Sea, the Dogger bank of the North Sea, and the Falkland Banks. Eel, lobster, and whales have also been taken in great quantities. All these factors, taken together, tremendously enhance the Atlantic's great commercial value. Because of the threats to the ocean environment presented by oil spills, plastic debris, and the incineration of toxic wastes at sea, various international treaties exist to reduce some forms of pollution.
- In 1919, the American NC-4 became the first airplane to cross the Atlantic (though it made a couple landings on islands along the way).
- Later in 1919, a British airplane piloted by two men named Alcock and Brown made the first non-stop transatlantic flight from Newfoundland to Ireland.
- In 1921, the British were the first to cross the Atlantic in an airship.
- In 1927, Charles Lindbergh made the first solo non-stop transatlantic flight in an airplane (between New York City and Paris).
- After rowing for 81 days and 2,962 miles, on December 3, 1999 Tori Murden became the first woman to cross the Atlantic Ocean by rowboat alone when she reached Guadeloupe from the Canary Islands. Location: body of water between Africa, Europe, the Southern Ocean, and the Americas Geographic coordinates: 0 00 N, 25 00 W Map references: World Area:
- total: 76.762 million km²
- note: includes Baltic Sea, Black Sea, Caribbean Sea, Davis Strait, Denmark Strait, part of the Drake Passage, Gulf of Mexico, Mediterranean Sea, North Sea, Norwegian Sea, almost all of the Scotia Sea, and other tributary water bodies Area - comparative: slightly less than 6.5 times the size of the US Coastline: 111,866 km Climate: tropical cyclones (hurricanes) develop off the coast of Africa near Cape Verde and move westward into the Caribbean Sea; hurricanes can occur from May to December, but are most frequent from August to November. Storms are common in the North Atlantic during northern winters, making ocean crossings more difficult and dangerous.

Terrain

surface usually covered with sea ice in Labrador Sea, Denmark Strait, and Baltic Sea from October to June; clockwise warm-water gyre (broad, circular system of currents) in the northern Atlantic, counter-clockwise warm-water gyre in the southern Atlantic; the ocean floor is dominated by the Mid-Atlantic Ridge, a rugged north-south centerline for the entire Atlantic basin first discovered by the Challenger Expedition.

Elevation extremes


- lowest point: Milwaukee Deep in the Puerto Rico Trench -8,605 m
- highest point: sea level 0 m

Natural resources

oil and gas fields, fish, marine mammals (seals and whales), sand and gravel aggregates, placer deposits, polymetallic nodules, precious stones

Natural hazards

Icebergs common in Davis Strait, Denmark Strait, and the northwestern Atlantic Ocean from February to August and have been spotted as far south as Bermuda and the Madeira Islands; ships subject to superstructure icing in extreme northern Atlantic from October to May; persistent fog can be a maritime hazard from May to September; hurricanes north of the equator (May to December)

Environment – current issues

Endangered marine species include the manatee, seals, sea lions, turtles, and whales; drift net fishing is killing dolphins, albatrosses and other seabirds (petrels, auks), hastening the decline of fish stocks and contributing to international disputes; municipal sludge pollution off eastern US, southern Brazil, and eastern Argentina; oil pollution in Caribbean Sea, Gulf of Mexico, Lake Maracaibo, Mediterranean Sea, and North Sea; industrial waste and municipal sewage pollution in Baltic Sea, North Sea, and Mediterranean Sea

Geography – note

Major chokepoints include the Dardanelles, Strait of Gibraltar, access to the Panama and Suez Canals; strategic straits include the Strait of Dover, Straits of Florida, Mona Passage, The Sound (Oresund), and Windward Passage; the Equator divides the Atlantic Ocean into the North Atlantic Ocean and South Atlantic Ocean (previously known as the Ethiopic Ocean). During the Cold War the so called Greenland-Iceland-UK (GIUK) Gap was a major strategic concern, the seabed in that area was laid with extensive hydrophone systems to track Soviet submarines.

Ports and harbours

Abidjan (Côte d'Ivoire), Accra (Ghana), Amsterdam (Nederland), Antwerpen (België), Bahia Blanca (Argentinië), Baltimore (Verenigde State), Banjul (Gambia), Belfast (Verenigde Koninkryk, Bergen (Noorweë), Betio (Kiribati), Bissau (Guinea-Bissau), Bordeaux (Frankryk), Boston (VSA), Bremen (Duitsland), Brest (Frankryk), Bristol (Verenigde Koninkryk, Buenos Aires (Argentinië), Cadiz (Spain), Casablanca (Marokko), Cayenne (Frans-Guyana), Charleston (VSA), Cherbourg (Frankryk), Conakry (Guinea), Cork (Republiek van Ierland), Cotonou (Benin), Dakar (Senegal), Douala (Kameroen), Dublin (Republiek van Ierland), Duinkerke (Frankryk), Edinburgh (Verenigde Koninkryk), Fortaleza (Brasilië), Georgetown (Guyana), Glasgow (Verenigde Koninkryk), Hamburg (Duitsland), Halifax (Kanada), Jacksonville (VSA), Kaapstad (Suid-Afrika), La Coruña (Spanje), Lagos (Nigeria), Las Palmas (Kanariese Eilande, Spanje), Le Havre (Frankryk), Libreville (Gabon), Lisbon (Portugal), Liverpool (Verenigde Koninkryk), Lomé (Togo), Londen (Verenigde Koninkryk), Luanda (Angola), Malabo (Ekwatoriaal-Guinee), Monrovia (Liberia), Montevideo (Uruguay), Montréal (Kanada), New Haven (VSA), New York (VSA), Newcastle upon Tyne (Verenigde KOninkryk), Newport News (VSA), Norfolk (VSA), Nouakchott (Mauritania), Oslo (Norway), Ostend (België), Paramaribo (Suriname), Philadelphia (VSA), Port Harcourt (Nigeria), Porto (Portugal), Porto-Novo (Benin), Portsmouth (Verenigde Koninkryk), Portsmouth (VSA), Providence (VSA), Rabat (Morocco), Recife (Brasilië), Rio de Janeiro (Brasilië), Rotterdam (Nederland), Salvador (Brasilië), Santander (Spanje), Santos (Brasilië), Savannah (VSA), Sevilla (Spanje), Southampton (Verenigde Koninkryk), Tangier (Marokko), Trondheim (Noorweë), Vigo (Spanje), Walvisbaai (Namibië), Wilmington (VSA)

Transportation – note

Kiel Canal and Saint Lawrence Seaway are two important waterways

Eksterne skakels


- [http://www.cia.gov/cia/publications/factbook/geos/zh.html CIA – The World Factbook – Atlantic Ocean] Category:Atlantiese Oseaan Category:Oseane als:Atlantik ja:大西洋 ko:대서양 simple:Atlantic Ocean th:มหาสมุทรแอตแลนติก zh-min-nan:Tāi-se-iûⁿ

Paarl

Paarl is naas Kaapstad en Stellenbosch een van die drie oudste Europese nedersettings in Suid-Afrika. Die dorp met 75 000 inwoners lê in die provinsie Wes-Kaap, sowat 60 kilometer noordoos van Kaapstad. Paarl is die grootste dorp in die Kaapse Wynland en staan bekend vir sy roemryke geskiedenis en pragtige natuurskoon. Met die Paarlberg beskik die dorp oor 'n geologiese besonderheid. Die reusagtige granietrots word deur drie geronde dagsome gevorm - dit is die tweede grootste granietdagsoom na die Uluru in Australië en een van die min berge in Suid-Afrika wat tot 'n nasionale gedenkwaardigheid verklaar is.

Geskiedenis

Australië In die jaar 1657 is die fiskaal Abraham Gabbema op soek na nuwe vleisbronne vir die nedersetting aan die Kaap die Goeie Hoop, toe hy 'n reusagtige granietrots ontdek, wat na 'n reënstorm in die sonskyn blink. Hy vernoem dit Diamandt ende Peerlebergh. In 1687, net 35 jaar nadat Jan van Riebeeck in Tafelbaaihawe voet aan wal sit, ken die destydse Kaapse goewerneur Simon van der Stel die eerste 23 plase aan die oewer van die nabygeleë Bergrivier aan vryburgers toe. Een jaar later, in 1688, ontvang ook Franse Hugenote-vlugtelinge plase in die gebied. Vyf Franse gesinne is landgoedere teen die hang van die Paarlberg toegeken: Jean Clouden op De Hoop, Gabriel le Roux op La Concorde, Isaac Taillefer op Picardie, Jean Taillefer op Laborie, en Pierre Viviers op Nantes. Die vrugbare bodem en die Mediterreense klimaat van die gebied blyk uiters geskik vir die landbou te wees. Die setlaars plant boorde, groentetuine en veral wingerde. Hierby blyk die granietgrond van die omgewing uiters geskik te wees vir die wingerdbou. Die eerste verslae oor die Kaapse wyne, wat ook in oorsese lande vinnig gewild raak, verskyn reeds in die jaar 1711. Ingevolge Napoléon Bonaparte se seeblokkade aan die begin van die 19de eeu is Franse wyne onverkrygbaar in Engeland, en die Kaapse wynbedryf beleef 'n ongekende uitbreiding om in die Engelse mark se behoeftes te kan voorsien. Paarl is die eerste dorp in Suid-Afrika waar 'n Afrikaanse koerant verskyn het. Di Patriot, wat aanvanklik hoofsaaklik verslag gee oor kulturele sake en tegelykertyd 'n poging doen om die Afrikaanse taal met sy eie fonetiese spelling te bevorder, word vir die erste keer op 15 Januarie 1876 uitgegee.

Ekonomie

Die Paarl behoort tot die vernaamste wynproduserende streke in Suid-Afrika en beskik oor 'n aantal koöperatiewe wynkelders en wynlandgoedere, wat ook belangrike toeristebestemmings geword het. Die gunstige ligging naby die nasionale pad, wat Kaapstad met Johannesburg verbind, die spoorlyn na die noordelike provinsies en die metropolitaanse gebied van Kaapstad met sy internasionale lughawe en Tafelbaaihawe het verseker dat Paarl tot een van die nywerheidsentrums in die Wes-Kaap ontwikkel het. As die Kaapse landbouhoofstad beskik die Paarl oor voedsel- en tabakverwerkingsfabrieke.

Besienswaardighede

Johannesburg Soos talle dorpe in die Kaapse Wynland, is die Paarl 'n welvarende gemeenskap met statige Kaapse huise in puik toestand, pragtige tuine en strate wat van ou eikebome omsoom word. Die Strooidakkerk in Hoofstraat is op 28 April 1805 deur die Nederduits-Gereformeerde gemeente van Paarl ingewy. Dit is die oudste kerkgebou in die land. Die Oude Pastorie in Hoofstraat, wat in 1786 opgerig is, is een van die mooiste voorbeelde van die Kaaps-Hollandse argitektuur en huisves 'n museum met 'n versameling antieke meubels, silwer- en koperware. Die Wamakersmuseum behandel Paarl se geskiedenis as die historiese sentrum van die wamakersbedryf in Suider-Afrika. Waens en karre is sowel vir die plaaslike mark asook vir buitelandse en oorsese bestemmings vervaardig. Die feit dat Paarl die bakermat van die Afrikaanse taalbeweging is, maak dit besonder aantreklik. In 1869 word in die plaaslike Gimnasiumsaal, wat ook die geboortehuis van die bekende digter en Bybelvertaler J.D. du Toit (Totius) is, die eerste Afrikaanse Taalkongres gehou. In teenstelling met die destydse regering se verengelsingbeleid word op 14 Augustus 1875 vergader agt mans in die eetkamer van die Huis Gideon Malherbe, die huidige Afrikaanse Taalmuseum, vir 'n geheime samespreking: Gideon Malherbe, 'n welgestelde boer en eienaar van die huis, die joernalis D.F. du Toit, die predikant S.J. du Toit, "Dokter" D.F. du Toit, die drukker Petrus Malherbe, C.P. Hoogenhout, 'n Nederlandse immigrant, en August Ahrbeck. Hulle word die stigterslede van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA). Die Patriotgebou in Hoofstraat huisves vir enkele jare die drukkery van die GRA, asook 'n boekwinkel. Ds. S.J. du Toit, bekende leier van die GRA en redakteur van die eerste Afrikaanse nuusblad, Die Afrikaanse Patriot, bewoon die huis van 1889 tot 1904. Vir taalkenners en belangstellendes is 'n toeristeroete ingestel. Die Afrikaanse Taalroete het Paarl en Daljosafat as sy spil, en daar is talle plase en geboue in die gebied, waarin belangrike taalstryders gewoon het. Die Afrikaanse Taalmonument teen die hange van die Paarlberg is deur Jan van Wijk ontwerp en in 1975 opgerig. Dit herinner aan die gebeure rondom die tydperk van die taalstryders. Paarl is ook die sentrum van die Suid-Afrikaanse wynbedryf; hier is die setel van die Koöperatieve Wijnbouwers Vereniging van Zuid-Afrika (KWV), wat in 1918 gestig is. Die KWV het hier 'n aantal groot wynkelders laat oprig. In die omgewing van Paarl lok voetslaanpaaie, die Paarlse Wynroete met die Nederburg-landgoed en uitstekende restourante. Die Laborie-landgoed naby Paarl beskik oor 'n versameling Kaap-Hollandse meubels en glasies. Kategorie:Wes-Kaap

Kategorie:Wes-Kaap

Kategorie:Suid-Afrika

Baron Shackleton

Edward Arthur Alexander Shackleton, Baron Shackleton, PC KG (July 15, 1911 - 1994), was a British geographer and Labour politician. He was the younger son of Sir Ernest Shackleton, the Antarctic explorer. In 1938, he married Betty Homan, and they had two children - the Hon. Charles Edward Ernest Shackleton and the Hon. Alexandra Shackleton. In 1946, Shackleton was elected as Labour Member of Parliament for Preston in a by-election. In 1950, he was elected MP for Preston South, re-elected in 1951. In 1955, he stood down and was made Baron Shackleton in 1958. In Harold Wilson's government, he served as Minister of Defence for the RAF 1964-1967, Minister without Portfolio 1967-1968 and Paymaster General 1968. He was Leader of the House of Lords from 1968 to 1970, and subsequently Opposition Leader of the House of Lords. From 1971, he was President of the Royal Geographical Society. In 1994 he became the Life President of the newly founded James Caird Society, named after the boat in which his explorer father & crew escaped Antarctica (itself, in turn, named for James Key Caird (1837-1916), jute baron and philanthropist). Lord Shackleton was Pro-Chancellor of the University of Southampton, in which role he was deeply interested in the development of geography at Southampton. A portrait photograph of Lord Shackleton was unveiled by his daughter the Hon. Alexandra Shackleton in December 1997 in the university's Shackleton Building, which houses the Departments of Geography and Psychology.

External link


- http://www.soton.ac.uk/~newrep/vol15/no8people.html ("Shackleton portrait unveiled in Geography Department") Shackleton, Edward Shackleton, Edward Shackleton, Edward Shackleton, Edward Shackleton, Baron Schackleton, Edward Shackleton, Edward Shackleton, Edward Shackleton, Edward Shackleton, Edward

gastronomia Sennik online online blackjack statystyki hotel a Venezia










































:: RELATED NEWS ::
Thomas New
Thomas New was an early settler of the north west of New South Wales. He was born near Studley,Warwickshire in 1827 and arrived in Sydney on the Troubadour in June 1843 with his parents Cornelius and Rebecca New and his sister Emily. Thomas was married to Jane Curtis and she had 15 children. Thomas was a pioneer se
St Paul the Apostle
Paul of Tarsus (originally Saul of Tarsus) or Paulus, also known as Saint Paul the Apostle, (AD 367) is widely considered to be central to the early development and spread of Christianity, particularly westward from Judea. Many Christians view him as an important
Obverse
In logic (and usually without being paired with "reverse"), "obverse" is the product of Obversion. The terms obverse and reverse apply almost exclusively to currency, and most often specifically to coins; they are usually described with less precision as, respectively, the front and back sides, or with regard to a coin tossed to produce a random choice between two things, "heads" and "tails". They can also describe the front and back of a Flag (see
St Paul, the Apostle
Paul of Tarsus (originally Saul of Tarsus) or Paulus, also known as Saint Paul the Apostle, (AD 367) is widely considered to be central to the early development and spread of Christianity, particularly westward from Judea. Many Christians view him as an important
Vietnamese Coriander
Vietnamese Coriander (Polygonum odoratum syn. Persicaria odorata, Polygonaceae) is a herb whose leaves are commonly used in Southeast Asian cooking. Other English names for the herb include Vietnamese mint, Vietnamese cilantro, Cambodian mint and hot mint. The Vietnamese name is Rau răm. In Malaysia and Singapore it is called daun kesom
St. Paul, the Apostle
Paul of Tarsus (originally Saul of Tarsus) or Paulus, also known as Saint Paul the Apostle, (AD 367) is widely considered to be central to the early development and spread of Christianity, particularly westward from Judea. Many Christians view him as an important
St. Paul the Apostle
Paul of Tarsus (originally Saul of Tarsus) or Paulus, also known as Saint Paul the Apostle, (AD 367) is widely considered to be central to the early development and spread of Christianity, particularly westward from Judea. Many Christians view him as an important
4197 1982TA
(4197) 1982 TA was discovered on October 11, 1982 by Eleanor F. Helin and Eugene Shoemaker. It is an Apollo, Mars- and Venus-crosser asteroid, only 1.7 km in diameter. In 1996, astronomer
Waverley Cemetery
The Waverley Cemetery opened in 1877 and is a major cemetery at Bronte in the eastern suburbs of Sydney. Waverley Cemetery is a self funding fully operational cemetery. Offering earth burial and cremation options. It is noted for its largely intact Victorian and Edwardian landscape nature and its huge number of white Italian marble monuments. Waverley Cemetery conducts funerals everyday except Sundays. Interment options include earth burial and cremation memorials, Mausolea are also p
Paul the Apostle
Paul of Tarsus (originally Saul of Tarsus) or Paulus, also known as Saint Paul the Apostle, (AD 367) is widely considered to be central to the early development and spread of Christianity, particularly westward from Judea. Many Christians view him as an important
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org